Naweekaktueel
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese sportnuts-voertuig...

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese sportnuts-voertuig...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n blitsvinnige Mercedes sportmotor...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Opel...
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief...
In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek, toets hy 'n Kia en 'n Renault...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n JMC-bakkie...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mitsubishi...
Sportvelde en grasperke in Kaapstad kan nie behoorlik onderhou word nie weens Vlak 6 B waterbeperkings. By die Athlone Stadion het die Kaapstad Metro egter alternatiewe reelings in plek sodat spelers en toeskouers wedstryde kan geniet. Die afgelope ses maande is daar minstens 13 miljoen liter water by die stadion bespaar.
'n Streeks vullisstortingsterrein gaan in die Eden Distrik in die Suid-Kaap gebou word. Die stortingsterrrein gaan dorpe soos Knysna, George en Mosselbaai bedien. Die uitvoerende bestuurder vir gemeenskapsdienste by die Eden Distriksmunisiplaitiet, Clive Africa, sê die multi-miljoen randse stortingsterrein gaan deur 'n privaat-openbare ooreenkoms in Mosselbaai gebou word.
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese trokkie.
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius die nuwe Honda CRV...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese dubbelkajuit-bakkie...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Isuzu bakkie.
In sy weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraarsvraag.
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius die land se vinnigste - en duurste - bakkie op die mark.
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Subaru..
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Hyundai Elantra
In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek word 'n vraag oor die Dakar-tydren beantwoord.
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Lexus..
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Hyundai en 'n Mercedes.
Die legendariese regisseur, draaiboekskrywer en kamera-man Koos Roets vier hierdie naweek sy 75ste verjaardag. Hy is die enigste Suid-Afrikaanse rolprentmaker wat met byna 200 krediete of "meldings" op die gerekende "International Movie-Database" kan spog. Al het sy loopbaan reeds in 1962 onder Jamie Uys begin - maak hy na 50 jaar steeds produksies vir plaaslike en internasionale gehore. Anna-Marie Jansen van Vuuren het meer.
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius vandag 'n Alfa en 'n BMW.
In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek toets hy vandag 'n elektries-aangedrewe BMW.
Die Nasionale Bloeddiens vra dat mense op 'n gereelde basis bloedplaatjies en plasma skenk. Die streeksbemarkingsbestuurder by die Bloeddiens, Ivor Hobbs, het aan Jean Esterhuizen gesê bloedplaatjies word onder meer gebruik om bloed mee te stol en vir die behandeling van brandwonde. Hy sê bloedplaatjies se lewensduur is egter net vyf dae.
In sy weeklikse motorrubriek praat Wessel Pretorius met die tydrenjaer Giniel de Villiers oor die moordende Dakar-tydren wat vir hom voorlê.
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius nóg 'n finalis in die Motor van die Jaar-kompetisie.
In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek: raad oor hoe jy die vakansie veilig ry op ons gevaarlike paaie.
Die familie van die rolprentvervaardiger Tommie Meyer het hierdie week finaal van hom afskeid geneem. Meyer is op die ouderdom van 89 aan natuurlike oorsake in Johannesburg oorlede. Meyer het sy tande geslyp met flieks soos "Danie Bosman" en "die Geheim van Nantes". Maar kenners beskou die 1967-fliek "Hoor my Lied" met onder meer Ge Korsten en Min Shaw, as sy grootste treffer. Anna-Marie Jansen van Vuuren berig.
Die Suid-Afrikaanse videospeletjie-bedryf het die laaste vyf jaar met rasse skrede gegroei. So sê 'n plaaslike videospeletjie-ontwikkelaar, Walter Ellis. Ellis is een van die digitale speletjie vervaardigers wat vir 'n week lank by die Goethe-instituut in Johannesburg bymekaar kom.
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius een van die Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar-finaliste.