Naweekaktueel - podcast cover

Naweekaktueel

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

Naweekaktueel

Die Dekaan van Natuurwetenskappe en professor in Biochemie aan die Universiteit van Johannesburg, Debra Meyer, sê erfenismaand is 'n tyd om te reflekteer oor ALLES wat eie is aan Suid-Afrika, insluitend die taal Afrikaans. Meyer het in 'n erfenismaand gedenklesing gesê dat sy glo dit is onregverdig dat universiteite soos Stellenbosch en die Vrystaat, Afrikaans as voertaal van onderrig weggeneem het. Sy het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê dat in 'n tyd dat die term "dekolonisasie" in die mo...

Sep 22, 20185 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief.

Sep 22, 20185 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Nissan...

Sep 15, 20187 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraar se vraag oor bakkies....

Sep 08, 20185 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese enkelkajuit-bakkie..

Sep 01, 20186 min0

Naweekaktueel

Professor Marinus Wiechers, een van Suid-Afrika se bekendste kenners oor grondwetlike reg, is in Pretoria in die ouderdom van 80 oorlede. Hy was ook voorheen vise-kansellier van Unisa. Wiechers was betrokke by die opstel van Suid-Afrika se interim grondwet in die vroeë negentigerjare. Anita Visser het een van sy oud-studente en vriende, Leon Wessels, gevra hoe hy Wiechers onthou.

Sep 01, 20188 min0

Naweekaktueel

Die Hooggeregshof in Kaapstad het beslis dat die regering wetgewing in werking moet stel om tradisionele Moslem-huiwelike te erken. Die Vroue-Regsentrum het die aansoek in 2014 ingedien en aangevoer dat vroue en kinders geen wetlike beskerming geniet in die geval van dood of 'n egskeiding nie. Die hof het bevind dat dit ongrondwetlik is om nie die huwelike regtens te erken nie.

Sep 01, 20183 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Volvo..

Aug 25, 20185 min0

Naweekaktueel

'n Boere-egpaar wat nou reeds agt jaar lank in Senegal, in Noord-Oos Afrika, boer, het 'n uitnodiging gerig aan jong wit boere om vir 'n paar maande by hulle aan te sluit. Richard- en Amanda Belcher het gereageer op 'n Facebook video van 'n gewilde Afrikaanse sanger, oor die toekoms van wit boere in Suid-Afrika.

Aug 18, 20184 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Hyundai-luikrug...

Aug 18, 20185 min0

Naweekaktueel

Die 80-jarige voormalige Seketraris-Generaal van die Verenigde Nasies, Kofi Annan het gesterf. Annan, wat die Nobel Vredesprys vir humanitere werk gewen het, se dood is deur internasionale diplomate bevestig. Annan was die eerste swart Afrikaan wat die rol van die wereld se top diplomaat opgeneem het. Hy het twee termyne gedien vanaf 1997 tot 2006. Prof Dirk Kotze, 'n dosent in politieke wetenskap aan UNISA praat met Marietta Kruger oor sy nalatenskap....

Aug 18, 20186 min0

Naweekaktueel

Die hoogtepunt op die Afrikaanse kalender, die jaarlikse Silwerskermfees in Kampsbaai, is net om die draai. Die organiseerder, Wim Steyn, het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê dat die Silwerskermfees hierdie jaar spog met verskeie trots Suid-Afrikaanse speelfilms, wat reeds internasionaal aandag getrek het.

Aug 11, 20182 min0

Naweekaktueel

Die drukgroep vir moedertaalonderrig, Gelyke Kanse, beveg volgende maand studente se reg op moedertaalonderrig in die Konstitusionele hof. Die appelsaak oor die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid het volgens hulle wyer implikasies vir die hele Suid-Afrikaanse onderwysstelsel. Dit volg noudat die beoogde nuwe taalbeleid van die Departement van Hoër Onderwys die belang van inheemse tale sterk beklemtoon. Vir meer hieroor praat ons nou met professor Phillip Spies, die voorsitter van die Loodsk...

Aug 11, 201810 min0

Naweekaktueel

'n Herrie het losgebars oor die "Academy of Motion Picture Arts and Sciences" se herstruktureringsplanne. Tonge is veral los oor die beplande "Gewildste film-kategorie" wat beplan om loket-treffers te beloon. 'n Dosent in Drama en Film Studies aan die Universiteit van Pretoria, Dr Chris Broodryk, sê hierdie toevoeging is 'n mistasting aan die Akademie se kant. Hy het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê dat die aanpassings met die oog op die 2019-toekennings met kykergetalle te doen het.

Aug 11, 20186 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mahindra-bakkie...

Aug 11, 201810 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Volkswagen...

Aug 04, 20186 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraar se vraag...

Jul 28, 20185 min0

Naweekaktueel

In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek kom 'n Volkswagen en 'n Toyota teen mekaar te staan.....

Jul 21, 20186 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraar se brief..

Jul 07, 20186 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Peugeot...

Jun 23, 20184 min0

Naweekaktueel

'n Saak van poging tot moord is aanhangig gemaak teen die seun van die eienaar van 'n vulstasie in Durban. Die seun het na bewering petrol oor 'n werknemer gegooi, en haar aan die brand gesteek. Sy het ernstige brandwonde opgedoen. Die 31-jarige slagoffer is haar gesin se broodwinner, en kan nie terugkeer werk toe nie. Die voorval het sowat 'n maandgelede gebeur. Marlinee Fouche berig.

Jun 23, 20182 min0

Naweekaktueel

Die Reisbedyf se winste het in die afgelope finansiele jaar met 6 persent gestyg. Dit is volgens 'n Reismark Indeksstudie wat Grant Thornton, vir die Vereniging van Suider Afrikaanse Reis Agente gedoen het. ASATA verteenwoordig 95 persent van die bedryf. Volgens die uitvoerende hoof van ASATA, is een van die redes dat die sentiment in die sake-sektor postief was, omdat persoonlike kontak met sakevernnote baie hoog geag word.

Jun 23, 20182 min0

Naweekaktueel

Inwoners van Thembalethu op George in die Suid-Kaap sê hulle mag dalk weer betoog. Dit nadat die Wes-Kaapse Minister van Behuising, Bonginkosi Madikizela gesê het dat 'n terugvoer vergadering met die gemeenskap, wat vir volgende Donderdag geskeduleer is, uitgestel moet word. Inwoners is ongelukkig oor die gebrek aan dienslewering in die gebied. Tanya Krause doen verslag.

Jun 23, 20182 min0

Naweekaktueel

Lidlande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap word gevra om instansies op die been te bring, wat die beroepskwalifikasies van onderwysers sal reguleer. Dít was een van die resolusies wat op 'n ministeriële beraad gemaak is, wat by Zimbali noord van Durban gehou is. Die ministers glo dat duidelikheid oor die standaard van kwalifikasies, die uitruil van kundigheid in die streek sal bevorder. Op sy beurt sal dit die industrialisering van lande in die streek aanhelp. Dries Liebenberg be...

Jun 23, 20182 min0

Naweekaktueel

Seks, geweld, naaktheid, en kras taalgebruik speel 'n rol as 'n ouderdomsbeperking toegeken word. Die Film en Publikasie-raad het in die onlangs onder skoot gekom toe hulle onder meer vir die film, "Dis ek, Anna", 'n 16-ouderdomsbeperking toegeken het, en ook eers "INXEBA" as volwasse inhoud geklassifiseer het. Maar watter kriteria word gebruik as hulle die toekennings maak? Anna-marie Jansen van Vuuren het by die klassifikasie-bestuurder van die Film en Publikasieraad, Riana Botes, gaan uitvind...

Jun 23, 20184 min0

Naweekaktueel

Die vervaardigers van die Afrikaanse fliek, "Thys en Trix", het by die Film en Publikasieraad teen die fliek se 16 ouderdomsbeperking ge-appeleer. Die hoofakteurs en mede-vervaardigers van die rolprent, Bouwer en Leandie du Randt-Bosch, sê dit lyk of plaaslike flieks oor 'n strenger kam geskeer word as Hollywood flieks, wat klassifikasie betref. "Thys en Trix het die naweek by plaaslike teaters begin draai.

Jun 23, 20184 min0

Naweekaktueel

Die ATKV het pas 'n taalsimposium aangebied om kwessies te bespreek wat in ag geneem behoort te word indien 'n handves van taalregte vir Suid-Afrika saamgestel sou word. Verskeie rolspelers wat betrokke is by taalregte het aan die gesprek deelgeneem. Die taalaktivis en prokureur Cerneels Lourens, het aan die einde van die simposium sy voorstel oor hoe so 'n beleid kan lyk, bekend gestel. Dit is saamgestel uit sy ervaring van taalkwessies uit 15 van sy vorige sake. Marlinee Fouche was daar...

Jun 16, 20184 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota Prado...

Jun 16, 20186 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek behandel Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief...

Jun 09, 20187 min0

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford...

Jun 02, 20185 min0
Hosted on Omny Studio
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android