7 Jan
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

Mans is ook soms slagoffers van mishandeling deur hulle lewensmaats, ten spyte daarvan dat die regering se 16 Dae Veldtog Teen Geweld spesifiek op vroue en kinders gemik is. Elma Bartlet is 'n huwelik- en gesinsterapeut wat 'n privaatpraktyk in die Johannesburgse voorstad, Parkview, bedryf. Sy het aan Anita Visser gesê sy het oor die jare heen al verskeie mans met berading gehelp. Sy sê boonop dat die publiek grootliks onbewus is van die feit dat mans ook deurloop onder huishoudelike geweld.
Die 16 dae veldtog van Geen Geweld Teen Vroue en Kinders kom vandag tot 'n einde. Die veldtog fokus op die bekamping van die nare dinge wat met weerlose mense gebeur. Daar is talle onbesonge helde en heldinne wat hulle harte oopmaak vir die slagoffers. Een so 'n persoon is Tanya van Dyk en haar man Braam van Port Elizabeth. Hulle het 'n veilige hawe op die been gebring vir babas wat verwaarloos, weggegooi of misbruik is. Veronica Fourie doen verslag.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Motorrubriek 19 November 2016
Die legendariese Kanadese sanger, skrywer en digter, Leonard Cohen, is vandeesweek op die ouderdom van 82 oorlede. Teen die einde van sy lewe het hy vrymoedig oor die dood gepraat. Sy brief aan sy muse, Marianne Ihlen, kort voor haar dood, het die wêreld aangegryp. Koos van der Merwe, 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar, het baie van Cohen se werk vertaal in Afrikaans. Hy het hierdie unieke ervaring met Marlinee Fouche gedeel, vandat hy die eerste keer meegesleur is deur Cohen se musiek, tot die uitei...
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius toets 'n Mercedes Coupe.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius toetsbestuur Toyota se nuwe Fortuner.
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het 10 September in 2003 verklaar as 'n internasionale dag vir die bewusmaking oor selfdood. Baie kenners is dit eens dat mense nie in die oomblik leef nie, maar hulle eerder bekommer oor die toekoms, of peins oor die verlede. Dit kan dan ook tot depressie lei. Prof. Werner Nell is verbonde aan die Skool vir Gedragswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit se Vaaldriehoekkampus. Hy het aan Mètzi van der Merwe gesê daar is bepaalde tegnieke wat mense kan aanleer o...
Naweekaktueel het die week 'n draai gaan maak by die Vuleka Sint Michaels skool in Weltevredenpark in Johannesburg. Die laerskool se Afrikaanse onderwyser het besluit om 'n heel ander aanslag te neem om vir die kinders Afrikaans te leer. Sy het 'n Afrikaanse-kultuurdag gereël.
Afrikaanse Poësie was dalk vir 'n lang ruk 'n toe boek, maar nou wil die skeppers van Filmverse 2 dit oopbreek en grense verskuif deur dit in ander inheemse tale beskikbaar te stel. Die animasiefilms is pas by die Silwerskermfees in Kampsbaai bekendgestel. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag.
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Audi A4 en 'n Volkswagen veeldoeler.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Suid-Afrikaners het vandeesweek die 60 jaar-herdenking van die1956-vroueoptog gevier. Die vierings het onder meer gepaard gegaan met die onthulling van vier standbeelde van vrouevryheidsvegters, waaronder Sophia Williams-de Bruyn en Helen Joseph in Pretoria. Maar hoekom is hierdie optog belangrik? En wat beteken dit vir vandag se vroue? Anna-Marie Jansen van Vuuren berig.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Vrouemolestering is veral met Vrouemaand weer in die kollig. Met die onlangse "Remember Kwezi" stille protesoptrede tydens president Jacob Zuma se verkiesingsuitslae-toespraak het die fokus weer ook skerp hierop geval. Daarom is dit volgens aktiviste belangrik om hieroor te praat. Een so 'n slagoffer, Alison Botha, is in 1994 deur twee mans ontvoer, verkrag en 32 keer in haar maag met 'n mes gesteek voordat hulle haar keel afgesny het. Sy het wonderbaarlik oorleef. Haar ervaring is pas in 'n dok...
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.