15 Feb 2014
Eienaars van uitheemse troeteldiere is omgekrap, want 'n beoogde nuwe wet in Gauteng kan hierdie diere onwettig maak. Die LUR belas met omgewingsake in Gauteng het Vrydag 'n inligtingsessie vir belanghebbendes by die Voortrekkermonument in Pretoria gehou. Troeteldiereienaars en -handelaars sou gister 'n petisie met hulle bekommernisse aan die LUR oorhandig. Ivor Price praat hieroor met advokaat Marthinus Kruger, wat die buideldiervereniging, sugarglider.co.za, verteenwoordig en 'n veearts, dr. D...
