Naweekaktueel
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mitsubishi sportnuts...

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mitsubishi sportnuts...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Nissan Navara dubbelkajuit-bakkie.
Sowat vyf jaar ná die regisseur Koos Roets sy fliek "Faan se Trein" gemaak het, het hy 'n groep kunstenaars na die gewese fliek-stel geneem.Daarna was die sognaamde "lokaliteite" waar hy Katinka Heyns se "Paljas" sowel as Jans Rautenbach se "Abraham" verfilm het, aan die beurt. 'n Ou Plaashuis, die Karoo-landskap, en rou beligting, vorm alles deel van Roets se storie-vertel pallet. Anna-Marie Jansen van Vuuren het die nostalgiese tog saam met die veteraan-regisseur en kinematograaf meegemaak.
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius die toekoms van dieselvoertuie in Suid-Afrika..
Die EFF-leier Julius Malema se bewering dat hy 'n slagoffer is van kuberkraking deur die staat, is dalk nie so vergesog nie. Malema het glo 'n waarskuwing hieroor van Google gekry, waarin daar gesê word dat regeringsgesteunde aanvallers moontlik sy wagwoord probeer steel. Malema het die waarskuwing getwiet. Heindrich Wyngaard het hieroor met onder meer die inligting-sekuriteitskenner en selferkende kraker, Herman du Preez gepraat.
Hoewel toenemend slimmer digitale toestelle baie aspekte van ons lewens makliker en meer doeltreffend maak, is daar groeiende bewyse dat dit ons vermoë om te konsentreer benadeel. So sê die navorsers dr Daniel le Roux, en 'n doktorale kandidaa,t Douglas Parry van die Kognisie- en Tegnologienavorsingsgroep in die Departement Inligtingwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch. Le Roux sê hulle studie het gefokus op die impak van digitale media, veral selfone, op studente se vermoë om in die klas...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mitsubishi sportnutsvoertuig.
Vlermuise is berug as dit by opnames kom. Om 'n opname van die vlieënde soogdiere te maak is moeilik, om verskeie redes. Daarom het Professor Dan Parker van die Universiteit van Mpumalanga se departement van biologie en natuurwetenskap besluit om akoestiese verklikkers te gebruik. Sodoende het hy 'n vlermuis-spesie ontdek wat nog nie opgeteken is nie. Hanri Wondergem het die week met hom by die agtste jaarlikse Oppenheimer De Beers-groep navorsingsberaad in Johannesburg gepraat. Parker was een v...
Die Amerikaanse spioenasiediens - die CIA - het die legendariese Nederlandse spioen van die Eerste Wêreldoorlog, Mata Hari, in 1995 as 'n "amateur" bestempel. Hari se regte naam was Margaretha Geertruida "Margreet" Zelle, en sy is 'n honderd jaar gelede, op 15 Oktober 2017, deur 'n vuurpeloton doodgeskiet omdat sy as 'n Duitse dubbelagent veroordeel is. Een van Zelle se biograwe, Julie Wheelwright, sê sy was 'n spesiale kind. Metzi van der Merwe het hierdie verslag saamgestel....
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mazda CX-5
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Suid-Afrika het deel geword van die Verenigde Nasies se Program vir MIV/Vigs. Die ooreenkoms behels die bekendstelling van 'n koste-ooreenkoms wat die behandeling en bestuur van MIV op 'n revolusionere wyse kan verander in lae- tot middel inkomste lande. Die ooreenkoms kan die beskikbaarheid van die eerste bekostigbare, generiese behandeling bespoedig in die openbare sektor. Dit behels behandeling waarby net een pil gebruik word, en behoort verbruikers jaarliks sowat een-duisend Rand te kos. Mar...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n groot Volvo sedan.
Joan-Marie Verhoef het met 'n kenner gepraat oor hoe boelie-voorvalle hanteer moet kan word.
In die geval van die laerskoolseun wat vroeër vandeesweek weens 'n boelie-voorval dood is, word daar gevra: Wat staan die ouers te doen? Die Departement van Onderwys in Gauteng, sowel as die polisie is tans besig om die saak te ondersoek. In hierdie spesifieke voorval beweer die ouers dat hul menig male die skool in kennis gestel het oor wat besig was om met hul seun te gebeur. 'n Regsdosent verbonde aan die Universiteit van Pretoria Llewellyn Curlewis het aan Joan-Marie Verhoef verduidelik dat ...
Die Gautengse LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Sizakele Nkosi-Malobane het kommer uitgespreek oor boelie-voorvalle by skole in die provinsie. Dit volg na 'n dertienjarige seun van Benoni dood is na 'n aanval deur boelies. Die seun het bloeding op die brein gehad, na hy aanhoudend teen die kop geslaan is. Joan-Marie Verhoef berig dat sy suster Dinsdag op sy liggaam afgekom het. Hy is vermoedelik in sy slaap dood.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Die tema van die fliek "Vaselinetjie" is dat God nie foute maak nie, maar die regisseur, Corne van Rooyen, het self op 'n tyd gewonder of hy nie 'n fout gemaak het met die fliek nie. Tog het "Vaselinetjie" met die prys as beste rolprent by hierdie jaar se Silwerskermfees weggestap. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag.
Navorsers het op 'n buitengewine geval van aanpassing, of evolusie, afgekom. Die uitermatige lang voorpote van die Suid-Afrikaanse olieversamelende Rediviva by-spesie het juis so ontwikkel dat die bye by die bokhoringblom se olieproduserende buise uit te kom.Die bye se pote kan tot 23,4 mm lank word. Jean Esterhuizen het meer.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Met agt internasionale toekennings reeds op sy kerfstok, staan die fliek KROTOA gereed om die plaaslike loket aan te durf, en die omstredenheid wat daarmee gepaard gaan om 'n storie oor Jan van Riebeeck se Khoi-tolk en confidante te vertel. Anna-Marie Jansen van Vuuren het die eerste vertoning van die fliek in Johannesburg bygewoon en vir die vervaardigers gevra hoekom die storie juis nou relevant is.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.