29 Jul
Jul 29, 2017•6 min0
Episode description
Met agt internasionale toekennings reeds op sy kerfstok, staan die fliek KROTOA gereed om die plaaslike loket aan te durf, en die omstredenheid wat daarmee gepaard gaan om 'n storie oor Jan van Riebeeck se Khoi-tolk en confidante te vertel. Anna-Marie Jansen van Vuuren het die eerste vertoning van die fliek in Johannesburg bygewoon en vir die vervaardigers gevra hoekom die storie juis nou relevant is.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
