Episode 38: Francois Maartens - Die Mens
Episode 38: Francois Maartens - Die Mens. Webwerf

Episode 38: Francois Maartens - Die Mens. Webwerf
Klipkouer Kragklont: Francois Maartens Bonus Vraag Webwerf
In hierdie episode fokus ek op Dewald Pelser, sakeman en stigter van misterBA potgooi, waar hy besighede analiseer om te sien hoe hulle geld maak, se besigheid. Webwerf
Episode 37: Dewald Pelser - Die Mens Webwerf
Klipkouer Kragklont: Dewald Pelser Bonus Vraag Webwerf
In hierdie onderhoud fokus ek op Michael Cloete, baas van Dtex Europa & Afrika, waar hulle onder andere banke se data beskerm, se besigheid. Webwerf
In hierdie onderhoud fokus ek op Michael Cloete, baas van Dtex Europa & Afrika, waar hulle oa banke se data beskerm, as mens. Webwerf
Klipkouer Kragklont: Michael Cloete Bonus Vraag Webwerf
In hierdie onderhoud fokus ek op Jaco Gerrits, Sosiale Entrepreneur van die Jaar 2016 en eienaar van CrashDetech, se besigheid. Webwerf
Episode 35: Jaco Gerrits - Die Mens Webwerf
Klipkouer Kragklont: Jaco Gerrits Bonus Vraag Webwerf
Hiermee my onderhoud met Deon Roux, eienaar van Dry Ice International. Webwerf
Episode 34: Deon Roux - Die Mens Webwerf
Klipkouer Kragklont: Deon Roux Bonus Vraag Webwerf
Adri Kruger is ‘n “groen” hotelier van Tzaneen wat van ‘n vier slaapkamer-gastehuis na ‘n hotel m et 60 kamers gegroei het. Hier is haar geheim vir sukses… Webwerf
Klipkouer Kragklont: Adri Kruger Bonus Vraag Webwerf
Fanie Joubert, ‘n boer van Riversdal, vertel hoe jy ‘n te werk gaan om ‘n nisproduk uit niks te skep. Webwerf
Klipkouer Kragklont: Gert-Johan Coetzee Bonus Vraag Webwerf
Klipkouer Kragklont: Fanie Joubert Bonus Vraag Webwerf
Gert-Johan Coetzee is een van SA se mees populêre en suksesvolste modeontwerpers. Van sy beroemde kliente sluit die wêreldbekende Kardashian familie in. Webwerf
Klipkouer Kragklont: Magdaleen Kleynhans Bonus Vraag Webwerf
Ek is Magdaleen Kleynhans, eienaar van Senbel. Senbel is ʼn besigheid wat vier jaar gelede begin is nadat ek, my man en kinders ons in Orania kom vestig het. Senbel is daarop gefokus om telefoniese diens in Afrikaans te lewer. Webwerf
Klipkouer Kragklont: Marlene Oosthuizen Bonus Vraag Webwerf
Marlene Oosthuizen is die stigter en prinsipaal van die privaat mode kollege, NorthWest School of Design, waar hulle van SA se top modeontwerpers produseer. Webwerf
Klipkouer Kragklont: Mias van Vuuren Bonus Vraag Webwerf
Mias van Vuuren is die eienaar van Soapbox Promotions & Gifts. Hulle verskaf korporatiewe klere en geskenke en is een van die grootste verskaffers in Suid-Afrika. Webwerf
Iaan van Niekerk Bonus Vraag Webwerf
Iaan van Niekerk van Skitterblink Skoonmaakdienste is ʼn konsessiegewer van binnelandse kommersiële skoonmaakdienste in Pretoria, Suid-Afrika. Webwerf
Moenie alles alleen probeer doen nie. Soek iemand wat jou passie deel. Webwerf
Karen Metz is die uitvoerende direkteur van die BNI-Tshwane-streek. BNI (Business Network International) is die grootste besigheidverwysingsnetwerkgroep in die wêreld. Sy het in 2015 sowat 300 besigheideienaars gehelp om meer as 64 miljoen rand se besigheid onder mekaar te verwys. Webwerf