Episode 146: Heinrich Strydom - podcast episode cover

Episode 146: Heinrich Strydom

Nov 30, 20211 hr 17 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Heinrich Strydom se aanvanklike droom om vir die Proteas krieket te speel, het mettertyd omgeswaai na ‘n ambisie om een van die top administrateurs in SA sport te word. As die jongste hoof-uitvoerende beampte van ’n plaaslike krieketfranchise, toe hy vyf jaar gelede op 34-jarige ouderdom aangestel was as baas van die Dolphins, is Heinrich besig om homself uitmuntend van sy taak te kwyt. Sy kontrak is onlangs met ’n verdere vyf jaar verleng. As ’n gebore en getoë Potchefstromer, is hy ’n alumnus van die NWU Besigheidskool - wat hy meen hom toegerus het met die visie en strategiese bestuursvernuf wat nodig is in die genadelose wêreld van professionele sport. Webwerf
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android