Klipkouers - podcast cover

Klipkouers

Jacques Bassonklipkouers.podbean.com
Klipkouers is ‘n Besigheids Podcast/Business Podcast waar Jacques Basson gereeld gesels met Afrikaanse entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

Bosoorlog Eps 3: Generaal-majoor Gert Opperman

In hierdie besonderse episode van Klipkouers Bosoorlog Stories het ek, Jacques Basson, die voorreg om met generaal-majoor Gert Opperman te gesels, 'n merkwaardige militêre leier met 'n indrukwekkende loopbaan van 33 jaar in die weermag. Bekend as die man wat die Voortrekker Monument gered het, deel Generaal Opperman sy ryk ervarings en insigte oor sy militêre loopbaan, sy tyd as hoof van die monument en die erfenisstigting, asook die aangrypende verhaal van hoe hy die oorskot van soldate uit Ang...

Mar 19, 20251 hr 36 minEp. 28

Klipkouers 9de Verjaarsdag: Jacques Basson Se Terugblik & Toekomsvisie

9 JAAR VAN INSPIRERENDE GESPREKKE! Klipkouers vier vandag 'n mylpaal - Jacques Basson deel ons reis van toe tot nou, en gee 'n voorsmakie van wat voorlê. Van nederige begin tot 'n instelling in Afrikaanse podcasting! Nege jaar gelede het alles begin met 'n eenvoudige gedagte en 'n mikrofoon. Vandag staan Klipkouers as 'n baken van innovasie in die Afrikaanse digitale landskap, met meer as 350,000 aflaaie wat getuig van 'n reis wat veel meer geword het as net nog 'n podcast. "Inhoud is die goud v...

Jan 18, 202519 minEp. 27

Bosoorlog Eps 2: SW Fourie-Nog Dieper in die Spes Magte se Wêreld

Met spesiale dank aan Wildman & Paratus Africa: https://paratus.africa 'n Diepgaande Gesprek met Sersant-Majoor SW Fourie "Kom ons begin met 'n glasie whiskey," sê Sersant-Majoor SW Fourie, 'n veteraan van Suidwes-Afrika (nou Namibië). Sy bynaam "SW" het 'n interessante oorsprong - dit kom van sy voorletters én sy Windhoekse herkoms. "In Durban by die basis het Riem de Jager opgemerk dat Windhoek se registrasie SW was, en so het ek SW geword - 'n naam wat nou al 40 jaar lank bly steek." Four...

Dec 02, 20241 hr 8 minEp. 26

Bosoorlog Eps 1: Die Recces: Binne die Wêreld van SA se Elite-eenheid

Met spesiale dank aan Wildman & Paratus Africa: https://paratus.africa Die Pad na die Recces Wanneer jy die naam "Recce" hoor, dink jy dadelik aan Suid-Afrika se elite-soldate. Maar min mense weet werklik wat dit gevat het om een te word. Sersant-Majoor SW Forie en Sersant-Majoor James lig vandag die sluier. Die keuringsproses was berug - slegs 4 tot 6 uit elke 100 man het dit gemaak. Aanvanklik was dit 'n drie-week marteling waar kandidate 800 kilometer moes stap of hardloop - omtrent 42 ki...

Nov 11, 20241 hr 19 minEp. 25

Rondetafelgesprekke: Talent & span ontwikkeling

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat plaasgevind het in CNH Industrial se opleidingsfasiliteite in Bothaville, is gelei deur Jacques Basson van Klipkouers en het 'n platform geskep vir bedryfleiers om kritiese kwessies in die landbouspektrum te bespreek. 'n Hoogtepunt van die geleentheid was Prof. Nicolene Barkhuizen, Direkteur van die UV Sake...

Oct 06, 202444 minEp. 24

Rondetafelgesprekke: Toepassings van die Internet van Dinge (IoT) in landbou met Ctrack

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat plaasgevind het in CNH Industrial se opleidingsfasiliteite in Bothaville, is gelei deur Jacques Basson van Klipkouers en het 'n platform geskep vir bedryfleiers om kritiese kwessies in die landbouspektrum te bespreek. 'n Hoogtepunt van die geleentheid was Prof. Nicolene Barkhuizen, Direkteur van die UV Sake...

Oct 05, 202421 minEp. 23

Rondetafelgesprekke: Welvaartskeppingstrategieë vir landbou & slaggate om te vermy met PSG Wealth Pretoria-Oos

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat plaasgevind het in CNH Industrial se opleidingsfasiliteite in Bothaville, is gelei deur Jacques Basson van Klipkouers en het 'n platform geskep vir bedryfleiers om kritiese kwessies in die landbouspektrum te bespreek. 'n Hoogtepunt van die geleentheid was Prof. Nicolene Barkhuizen, Direkteur van die UV Sake...

Oct 05, 202426 minEp. 22

Rondetafelgesprekke: Volhoubare sonkrag-oplossings vir landbou met Solareff

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat plaasgevind het in CNH Industrial se opleidingsfasiliteite in Bothaville, is gelei deur Jacques Basson van Klipkouers en het 'n platform geskep vir bedryfleiers om kritiese kwessies in die landbouspektrum te bespreek. 'n Hoogtepunt van die geleentheid was Prof. Nicolene Barkhuizen, Direkteur van die UV Sake...

Oct 04, 202433 minEp. 20

Rondetafelgesprekke: BEE as besigheidstrategie & mites met Empowerlogic

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat plaasgevind het in CNH Industrial se opleidingsfasiliteite in Bothaville, is gelei deur Jacques Basson van Klipkouers en het 'n platform geskep vir bedryfleiers om kritiese kwessies in die landbouspektrum te bespreek. 'n Hoogtepunt van die geleentheid was Prof. Nicolene Barkhuizen, Direkteur van die UV Sake...

Oct 04, 202431 minEp. 21

Episode 183: Cobus van den Berg

Die Afrikaanse film bedryf 20 jaar terug was nie die reus wat ons vandag ken nie. Die bedryf het ’n laagtepunt bereik na die suksesse van die 1970’s en 80’s, en baie was van die opinie dat daar net nie meer ’n mark vir Afrikaanse films was nie. Maar in die 2010’s het die bedryf floreer, met titels soos Liefling en Semisoet wat groot sukses by die loket behaal het. Dit is toe dat Cobus van den Berg, op daardie stadium nog in die toerisme sektor, besluit het om sy passie vir films te volg en saam ...

Sep 06, 20241 hr 38 minEp. 19

Episode 182: Ronel Bezuidenhout

Entrepreneurskap verg baie verskillende eienskappe, maar bowenal verg dit die vermoë om ’n geleentheid raak te sien, ongeag waar die geleentheid is. Ronel Bezuidenhout het so ’n geleentheid raakgesien in die gasvryheidsektor en dit met albei hande aangegryp. In 2001 het sy Capital Hotel Skool se deure oopgemaak, ’n tersiêre instansie wat gasvryheidsbestuur kursusse aanbied. EK gesels met Ronel oor hoe sy die skool begin het, watter kursusse hulle vandag aanbied, die belangrikheid van ondervindin...

Aug 27, 20241 hr 9 minEp. 18

Episode 181: Giniel de Villiers

Giniel de Villiers is 'n legende in die motorsportwêreld en ‘n trots Suid-Afrikaanse produk. Tussen 1997 en 2000, wen hy die Suid-Afrikaanse Touring Car kampioenskap vier keer. In 2003 maak hy 'n indrukwekkende Dakar debuut met Nissan, deur in die vyfde plek te eindig. Saam met Volkswagen, behaal hy 'n tweede plek in 2006 en 'n oorwinning in 2009. Met 'n loopbaan wat meer as twee dekades strek, is De Villiers 'n meester van konsekwentheid, met tallose Top 10 posisies en 15 podiumverskynings. As ...

Apr 16, 20241 hr 20 minEp. 17

Episode 180: André Koegelenberg & Johan Pool

André Koegelenberg en Johan Pool se lewens is op hul koppe gedraai toe ‘n gasontploffing in 2019 hulle elektriese winkel vernietig het. Na jare se harde werk om hul reputasie op te bou en ‘n kliëntebasis te vestig was daar net een ding om te doen: om oor te begin. Die konsessiehouers van die ACDC Express in Worcester gesels oor hoe hulle in die bedryf beland het, die uitdagings wat hulle moes oorkom en die lesse wat hulle geleer het, asook hoe hulle slegs 10 dae na die ontploffing weer operasion...

Apr 08, 20241 hr 1 minEp. 16

Episode179: ”Maak my ’n Miljoenêr” Entrepreneur van die Jaar-kompetisie

Ek het gesels met Roedolf van der Westhuizen, die Uitvoerende Hoof van Die MOS Inisiatief en Albert van Wyk oor entrepreneurskap. Ons het veral gesels oor Albert se televisiereeks op VIA "Maak my 'n Miljoenêr" Entrepreneur van die Jaar-kompetisie, waar Hoërskool kinders wat hul eie besighede bedryf, meegeding het om die gesogte titel. Gaan luister gerus ook na die nuwe podcast reeks, Pot Vol Kennis, wat ek saam met die MOS Inisiatief aangepak het. Ons help jou om op ’n ander manier te dink oor o...

Jan 23, 202456 minEp. 13

Episode 178: Andrew Bartlett

Andrew Bartlett het sy eerste groot besigheid in telekommunikasie in Bloemfontein opgebou. 'n Kombinasie van te vinnige en te diverse groei, tesame met Covid as kersie op die koek, het gelei tot die ineenstorting van die besigheid. Sy Covid-storie begin in 'n diep, donker geestelike gat. Gelukkig is sy post-Covid-storie 'n nuwe begin met 'n nuwe vennootskap wat oa 'n gemeenskapsradiostasie, 'n nuwe ateljee, 'n nuwe podcast reeks, 'n nuwe mediahuis genaamd Miele Media, 'n UFC-klub, en selfs vries...

Dec 22, 202359 minEp. 15

Episode 177: Andries Mulder

"Wanneer jy oorweeg om sonpanele te installeer, is dit noodsaaklik om navorsing te doen oor die maatskappy wat jy van plan is om te gebruik, en te verseker dat die produk wat gebruik word in Suid-Afrika gediens kan word, anders gaan jy probleme ervaar," sê Andries, eienaar van die ACDC Express in Nelspruit. Andries het in verskeie bedrywighede gewerk, insluitend die klerebedryf, wegneemetes, en die petrolbedryf, voordat hy in die elektriesebedryf sy merk gemaak het. “Met 'n produkreeks van amper...

Dec 08, 202329 minEp. 14

Episode 176: Arnold Vosloo

In hierdie podcast-episode voer podcaster, Jacques Basson, 'n gesprek met legendariese Suid-Afrikaanse akteur Arnold Vosloo. Vosloo, bekend vir sy rolle in Hollywood-rolprente soos The Mummy en Blood Diamond, bespreek sy voorneme om jaarliks na Suid-Afrika terug te keer om aan Afrikaanse projekte te werk. Die gesprek dek sy grootwordjare, sy loopbaan in Hollywood, en sy nuutste projek, die Afrikaanse drama Plan B, geïnspireer deur Deon Meyer se karakters. Vroeë Lewe en Familie Vosloo se ouers wa...

Nov 17, 20231 hr 27 minEp. 5

Agripreneurs Reeks: Stian Brandt

Het jy al ooit gewonder waarom ry daar meestal oorsee-vervaardigde “rowwe-onbeskofte-ruwwe-terrein-bakkies” in Afrika rond? Wel, dis aan die verander. ‘n Vrystater het opgehou wonder. ‘n Plan gemaak en gedoen! So is die bekostigbare, taai, betroubare, geen fieterjasies Brandt BRV-werkeselbakkies in Bloemfontein gebore en nou ook vervaardig. Ek het onlangs die spartaanse, duursame, lae onderhoud, veldry-voertuig met sy stewige vragdravermoë by die Agriculture.Golf-gholfdag in Bloemfontein, te sie...

Nov 03, 202317 minEp. 4

Episode 175: Die SONpaneel

Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com

Sep 06, 20231 hr 12 minEp. 3

Episode 174: Die SONpaneel

Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake. Besoek die webwerf: www.klipkouers.com

Aug 11, 20231 hr 19 minEp. 2

Episode 173: Sepp Eckmaier

Vanuit die omstrede Afrikaner-nedersetting van Orania, in die hartjie van die Karoo en op die oewer van die Oranjerivier, word al vir die afgelope bykans 10 jaar tradisionele Duitse bier gebrou wat vir Suid-Afrikaanse skuimkop-liefhebbers, van heinde en ver, gaande het. Sepp Eckmaier het vir Orania ontdek tydens ’n gesinsvakansie in die Republiek, en vyf jaar later, na etlike jare se diens, uit die Duitse weermag bedank om die Bavaria Brouery Orania op die been te bring. Bavaria is gesog vir die...

Jun 09, 202343 minSeason 1Ep. 1

Episode 172: Die SONpaneel

Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake. Besoek: www.klipkouers.com

Jun 02, 20231 hr 13 minSeason 1Ep. 1

Episode 171: Die SONpaneel

Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake. Besoek: www.klipkouers.com

May 08, 20231 hr 29 minSeason 1Ep. 1

Klipkouers SON | W18E4 | Volle Onderhoud

Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf

Mar 10, 20231 hr 56 min

Klipkouers SON | W18E3 | Finansies

Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf

Mar 10, 202325 min

Klipkouers SON | W18E2 | Regspraak

Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf

Mar 10, 202326 min

Klipkouers SON | W18E1 | Besigheid & Bemarking

Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf

Mar 10, 202330 min

Klipkouers SON | W17E4 | Finansies

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225 Luister die potgooi op: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDY...

Mar 03, 202335 min

Klipkouers SON | W17E3 | Regspraak

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225 Luister die potgooi op: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDY...

Mar 03, 202329 min

Klipkouers SON | W17E2 | Besigheid & Bemarking

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225 Luister die potgooi op: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDY...

Mar 03, 202331 min
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android