Episode 141: De Wet Bisschoff - podcast episode cover

Episode 141: De Wet Bisschoff

Sep 17, 20211 hr 8 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Dis belangriker as ooit dat besighede hul denkwyses wysig om aan te pas by die nuwe normaal. Dit beteken dat die wonderlike wêreld van tegnologie optimaal benut moet word. Met ‘n kwarteeu se ervaring juis in die lewering van tegnologie oor ‘n verskeidenheid van industrieë, het De Wet Bisschoff homself onderskei as ‘n sakeleier van formaat in Afrika. Met ‘n MBA verwerf aan die NWU se Besigheidskool, is De Wet die direkteur van Accenture se Afrika-operasies, en hy gesels onder andere oor die ongelooflike besigheidsgeleenthede wat voorheen onontginde lande soos Rwanda en Zambië bied. Webwerf
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android