Episode 135: Gerda van Schalkwyk - podcast episode cover

Episode 135: Gerda van Schalkwyk

Jun 04, 20211 hr 25 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Gerda van Schalkwyk, sjarmante eienares van die Isigidi Group, het oor die jare voortdurend nuwe vaardighede aangeleer. Dit het haar in staat gestel om gereeld te diversifiseer - soos dit ‘n ware entrepreneur betaam. Nadat sy aanvanklik as ‘n skoonheidsdeskundige opgelei was en uiteindelik haar eie salon vanuit die huis bedryf het, het Gerda deur Damelin verder as ‘n funksie koördineerder gekwalifiseer, en daaruit het Isigidi voortgespruit. Isigidi koördineer funksies groot en klein, maar verkoop ook eksklusiewe damesuitrustings, wat Gerda aanvanklik van Bangkok ingebring het maar nou self ontwerp. Energie, geesdrif en oorspronklikheid is inderdaad die sleutel tot hierdie dinamiese dame se sukses. Webwerf
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android