Wolke, Woorde, en Woke-ness - podcast episode cover

Wolke, Woorde, en Woke-ness

Apr 18, 20241 hr0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

In vandag se KLETS worstel Matthys deur die mis van 'n wyn-brein om sy woorde te vind, terwyl Colene gelukkig op die ball is met al die vars stories.

Is die toekoms van joernalistiek werklik so somber soos wat die Daily Maverick dit uitgemaak het op die 15de April 2024?" Die gesprek neem 'n draai na die onvermydelike onderwerp van "Woke-ness," wat, soos 'n bad joke, nooit regtig weggaan nie.

Die weer in Margate is rebels en onvoorspelbaar, maar die Wimpy op die hoofstrand is blykbaar netso standvastig so Zuma op 'n kieserslys.

Wat is die mees waardevolste handelsmerke in Suid-Afrika? Die antwoorde mag dalk verras! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android