Wit Broodjies in die Withuis en Wyn in Die Kaap - podcast episode cover

Wit Broodjies in die Withuis en Wyn in Die Kaap

Jun 04, 202546 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Ons is terug! En ons "be-klets" die chaos, komedie en intriges van die afgelope twee weke hier aan die suidpunt van Afrika.

Cyril was in die Withuis, waar hy vir Trump probeer beïndruk het met mooi broodjies en ’n paar gholf swings. Maar terug op Suid-Afrikaanse bodem is dit dieselfde ou storie: krisisse, hofdramas, ministers wat niks sê nie… en die tweede vliegtuig na Amerika.

Gelukkig het ons darem ander vriende… of is dit skuldeisers? China het vir ons $ 21,3 miljard al geleen, maar watter prys gaan Suid-Afrika in die lang termyn betaal? Gaan ons moet begin mandarin leer praat?

En terwyl sommige ministers hul portfolios behoorlik opneem, het ons ander – soos Dr Nobuhle Pamela Nkabane – wat met 'n mond vol kos probeer om "sinvolle" terugvoer te gee.

Colene sê die Kaap is steeds Hollands – duur en besig - maar vol goeie wyn, mooi views. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android