Wat sê die Tannies? - podcast episode cover

Wat sê die Tannies?

Aug 11, 202349 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Colene en Matthys KLETS saam met Tannie Lettie en Tante Meraai van die gewilde Wat sê die Tannies op Afrikaans.Radio. Die Tannies gee raad oor hoe om vrou te wees en ook darem vir die manne ook so 'n bietjie stof ter nadenke. Ons hoor wat dink hulle van die stand van sake in Suid-Afrika en wat gedoen moet word om dinge weer in lyn te kry.

Tanya Michelle vertel waar is die JOL en ons kondig die wenner van Isabella Niehaus se kookboeke aan. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android