Van Reisplanne tot Rockstars - podcast episode cover

Van Reisplanne tot Rockstars

Apr 10, 20241 hr 25 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Vandag op KLETS gesels on met Ronell Swanepoel, Operationele Bestuurshoof van Travel with Flair, wat ons insig gee oor hoe om 'n reis behoorlik aan te pak.

Sy deel die noodsaaklikhede van reisbeplanning, van die eerste stappe tot die afronding, insluitend wenke vir diegene wat die beste van internasionaal en ook in Suid-Afrika op 'n begroting wil ervaar. Ronell laat ons ook in op haar gunsteling reisbestemming en waarom dit so spesiaal is.

In ander nuus, SAL is op 'n soek vir vars bestuursbloed - wat gaan jul bestuur? Eskom het vir 'n verandering die ligte aangehou vir 'n 13 dae. Maar, let's face it, ons almal wonder... vir hoe lank nog?

En dan, Robbie Williams "hit" Suid-Afrika later die jaar. Is die suide punt van Afrika die nuwe hotspot vir music legends se final gigs?

Let's get this show on the road! Travel With Flair · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android