Van Mashaba tot Braaivleis: ’n Week van Kontroversie en Wenne - podcast episode cover

Van Mashaba tot Braaivleis: ’n Week van Kontroversie en Wenne

Oct 02, 202456 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

In hierdie week se KLETS episode "be-klets" Colene en Matthys die jongste drama rondom ActionSA, Herman Mashaba en Tshwane. Is Mashaba besig om sy politieke relevansie te verloor, of is hy dalk net ’n pion in die ANC se strategie? Is die gedoente in Tshwane die eerste kraak in die RNE?

Ons gesels oor die Jan Braai kontroversie. Volgens Netwerk24 is hy 'n rassis. Is die storie net mediastunts of swak joernalistiek? Is Netwerk24 besig om klieks te soek met sensasie waar die waarheid nie in die pad staan vir 'n goeie voorblad nie?

Ons vier die Springbokke en hul onlangse oorwinnings en verduidelik die verskil tussen ’n miljoen en ’n miljard – jy sal verbaas wees ver die twee eintlik van mekaar af is!

Sluit aan vir ’n episode propvol politiek, kultuurkontroversies en sporttriomf wat jou nuuskierig sal hou oor wat in Suid-Afrika aangaan. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android