Val-in-die-tuin Dag! - podcast episode cover

Val-in-die-tuin Dag!

Feb 14, 20241 hr 22 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Laat ons jou lei deur die tuin van liefde op hierdie spesiale dag van Val-in-die-tuin!

As jy nog nie jou dag beplan het nie, sit terug en luister na Dr. Eugene Viljoen, 'n vooraanstaande kliniese sielkundige en seksuoloog, wat sy insigte deel oor die lekkernye en uitdagings binne verhoudings en tussen die lakens.

Ons gesels ook met Sidney Gilroy oor die nuwe potgooi #BOEKPOD wat nou op Afrikaans.Radio beskikbaar is.

Ons deel in die komiese avonture van Juju en sy party lede terwyl hulle worstel om hul snot te hou, en Colene probeer om minder te vloek terwyl sy die mag van liefde en vriendelikheid omarm. Mag Cupido se pyl almal se harte tref, behalwe die ANC se harte. #VoetsekANC Dr. Eugene Viljoen · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android