Surprise! Gaan loer onder jou kersboom ons is weer terug!
Dec 14, 2023•44 min0
Episode description
Die span beklets die braaksels en joligheid van 2023. Van die EFF, Israel, Cyril tot Hamas maar wie gee om want die Bokke laat ons steeds saam skrum. Nuwe jaar nuwe dinge en ook ‘n nuwe formaat vir KLETS in 2024.
Lekker julle slette, dankie vir een en elk wat geluister het in 2023 ons sien julle anderkant die Kersboom.
Wees soet en as jy nie soet is nie neem foto’s. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Lekker julle slette, dankie vir een en elk wat geluister het in 2023 ons sien julle anderkant die Kersboom.
Wees soet en as jy nie soet is nie neem foto’s. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android