Sophia sê haar sê - podcast episode cover

Sophia sê haar sê

Mar 06, 202443 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

In KLETS vandag gesels Matthys met die Animal Healer en Communicator Hettie Richter oor hoe sy met diere gesels en hulle help om hul behoeftes en gedrag te verstaan.

Sy gebruik haar intuïsie om die boodskappe te interpreteer wat die diere oordra deur hul liggaamstaal, vokalisasies, en energiepatrone. Deur genesing en kommunikasie help Hettie om die lewenskwaliteit van diere te verbeter en 'n dieper verbinding tussen jou en jou dier te bevorder.

Sophia, 'n ander deelnemer aan die gesprek, kry ook die kans om haar gedagtes te deel. Sy vertel Matthys presies wat sy van hom en ook van haarself dink en Colene se "hallo" uit die noorde.

Volgende week is ons terug en dan hoor ons alles van die Noorderligte. Hettie Richter · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android