Sidney Gilroy - Bloedsomer
Feb 16, 2024•31 min0
Episode description
In 'n spesiale uitsending van KLETS gesels Matthys met krimi-skrywer Sidney Gilroy oor sy nuutste boek, "Bloedsomer", wat Mooibaai as agtergrond het. Hierdie gesprek laat ons die man agter die karakters soos Sollie en nou ook Petunia beter verstaan.
Sidney is ook die aanbieder van die #BOEKPOD op Afrikaans.Radio, en hy gee 'n voorskou oor wat ons kan verwag in die komende podsendings.
"Bloedsomer" sal vanaf 8 Maart 2024 beskikbaar wees. As jy belangstel om die boek aanlyn aan te skaf, kan jy gerus die skakels onder besoek. Sidney Gilroy · Bestel Bloedsomer · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android