Putin en Politiek. - podcast episode cover

Putin en Politiek.

Jul 24, 202338 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Dis Maandag en Matthys KLETS saam Dr. Piet Croucamp oor van die grootste nuusgebeure die afgelope week.

Piet gee sy opinie oor Rusland en hoekom Putin nie meer die Brix kongres sal bywoon nie. Hoe moet ons stem en wat is die toekoms van die DA se Moonshot Pack? Is AGOA in gedrang en wat is die moontlikheid van sanksies teen Suid-Afrika. Die bloulig-brigade is agter tralies maar het Paul Mashatile die Pr geleentheid gemis om ekstra steun vir hom te verkry onder Suid-Afrikaners. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android