Politieke Sepie Sonder Colene: Matthys en Piet Croukamp Praat RNE - podcast episode cover

Politieke Sepie Sonder Colene: Matthys en Piet Croukamp Praat RNE

Jul 03, 202452 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

In vandag se episode van KLETS vlieg Matthys solo. En nee, dit is nie omdat hy oor politiek wil praat en Colene gatvol is vir die politieke sepie nie.

Prof Piet Croukamp, verbonde aan die Noordwes-Universiteit en ’n kenner op die gebied van politieke wetenskap, sluit by ons aan om sy insigte te deel oor die Regering van Nationale Eenheid (RNE). Hy bespreek hoe hierdie regering gevorm is en wat ons in die volgende vyf jaar kan verwag. Sal die RNE werklik verandering bring, of gaan ons meer van dieselfde sien?

Daarbenewens kyk ons na die jongste sosiale media storm wat figure soos John, Angie en Pieter Groenewald insluit. Ons Suid-Afrikaners is mos maar vinnig met 'n grappie en 'n meme.

Verder bespreek Matthys ’n onlangse studie wat toon dat Suid-Afrikaners ‘meer gelukkiger’ geword het vanaf die verkiesing tot by die aankondiging van die nuwe regering. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android