Ons is terug!!!
Nov 06, 2023•37 min0
Episode description
Die span is terug van die see en Matthys se huis verwerp hom. Ons almal is moeg die tyd van die jaar maar niemand is so moeg soos die bokke nie! Give the men a break now!
Moet nog nie jou jakkies wegpak nie as dit so aangaan het ons ‘n wit Kersfees. Johannesburg se gerookte burgermeester het nou die loadshedding switch in sy hande. As jy van Celine Dion hou gaan maak ‘n draai in Porirua. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android