Ons is 1 Jaar Oud!
Apr 03, 2024•1 hr 4 min0
Episode description
Glo dit of nie, maar KLETS en Afrikaans.Radio is een jaar oud! Dankie aan een en elk wat luister, deel, vir ons skryf en ons op ons tone hou. Ons waardeer jul ore en jul tyd. Hier is op die volgende jaar! Cheers!
Die span be-KLETS vandag die Nosiviwe Mapisa-Nqakula rumoer – die storie wat almal se ore laat spits. Dr. Piet Croukamp kom wei uit met sy kennermening, wat beslis 'n paar wenkbroue gaan laat lig. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android