Nou weet ons! - podcast episode cover

Nou weet ons!

Jan 24, 20241 hr 16 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Die span is terug en KLETS oor die week se gebeure. Almal weet nou wat ons weet na Dricus "Stillknocks" du Plessis se oorwinning as die eerste Suid-Afrikaner wat die UFC-kampioenskap gewen het. Die punte is uit en volgens die regering het die matrieks van 2023 die beste gedoen in die geskiedenis. Dit is nou wel bekend dat 'n slaagsyfer van 30% goed genoeg is.

Bestuurskonsultant en skrywer Gielie Hoffmann gesels oor politiek, die verkiesing, leierskap, kinders en ouer wees.

En soos Gielie sê "Kyk mooi na jouself en jou kinders". Tot volgende week. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android