'n NGU, ’n Cupcake en 'n Rooi Puss in Boots - podcast episode cover

'n NGU, ’n Cupcake en 'n Rooi Puss in Boots

Jun 19, 202453 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Die politieke sepie van die verkiesings kom tot ’n einde met ’n NGU en ’n “ou” cupcake wat opslae maak. Of is die nog net die begin van die volgende 5 jaar se Sirius? Na ’n lang wag, het Suid-Afrika uiteindelik sy eie “Puss in Boots,” trots getooi in rooi. Nou is DANC in beheer van ons toekoms, terwyl die EFF en MK begin hul tande slyp as die nuwe opposisie.

Vir die petrolheads, Colene vertel oor die karre wat die wêreld en Suid-Afrika se beste verkopers is. Die hare waai wild in Pretoria en jy sal verbaas wees oor wat jou neus alles kan doen behalwe ruik! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android