My regte met die Blou-lig Brigade
Jul 05, 2023•33 min0
Episode description
Die Blou-lig Brigade is terug in die nuus na die "alleged highway assault" soos die media berig. Chris Willemse KLETS saam die span oor die voorval en wat die doel is van die blou ligte. Verder gee Chris raad oor hoe om so 'n situasie te hanteer indien jy dalk afgetrek word deur die polisie. Wat se die wet vir beide jou en vir die beampte. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
