Micki vang Moordenaars - podcast episode cover

Micki vang Moordenaars

Mar 27, 20241 hr 25 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

In KLETS gesels die span met Dr. Micki Pistorius. Micki is 'n Suid-Afrikaanse forensiese sielkundige en skrywer. Sy was die eerste profielskrywer in Suid-Afrika wat aan baie hoë-profiel sake gewerk het, wat onder andere reeksmoordenaars insluit.

Sy is bekend vir haar outobiografie, Catch me a Killer (2000), waarop 'n televisiereeks van dieselfde naam gebaseer was, wat in 2024 vrygestel is. Micki gesels met ons oor die reeks, reeksmoordenaars, en ander interessanthede.

Verder vertel Colene waar jy die beste hot cross bun kan kry vir die paasnaweek en van 'n 103-jaar-oue tradisie in Frankryk. Dr. Micki Pistorius · Micki Pistorius - Profiler On Record (YouTube) · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android