Lui lui telefoon...
Oct 19, 2023•42 min0
Episode description
Cyril en Naledi is beide mal vir ‘n telefoon. Ons onderwysers kan nie somme maak of Engels lees en skryf nie. Hamas wys weer ware kleure en dit is nie baie kleurvol nie. Sun City spandeer meer as 50 miljoen rand aan diesel in 2022. Kieswetter is ewe depressief oor loadshedding en die rand verswak stilletjies. Busi is uiteindelik in ‘n overall ongelukkig is hy rooi. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
