Leilani het haar verkragter vergewe, vir haarself. - podcast episode cover

Leilani het haar verkragter vergewe, vir haarself.

Jul 19, 202328 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Matthys gesels met Leilani Kuter na aanleiding van die onlangse vrylating van Alison Botha se verkragters. Leilani, self ‘n slagoffer van verkragting, het ‘n oop en eerlike gesprek oor haar siening van die parool aansoek. Sy draai nie doekies om oor wat sy van Theuns Kruger and Frans du Toit dink nie. Leilani maak dele van haar boek weer oop alhoewel sy nie weer die boek wil oopmaak nie. Sy deel hoe sy die pad geloop het en hoe sy vergewe het om heel te word. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android