Kyk Op! ‘n Nag van Aurora’s en Sterre met Prof David Block - podcast episode cover

Kyk Op! ‘n Nag van Aurora’s en Sterre met Prof David Block

May 15, 20241 hr 6 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Noord, Suid, Oos en Wes… kyk in enige rigting en dis doom en gloom. ’n Verkeerslig wat nie werk nie, ‘n honger bedelaar, ‘n pothole, en dan Cyril se “let’s do more”.

So in hierdie episode kyk ons eerder OP! Ons praat met die bekroonde sterrekundige, en algeheel lekker ou, Prof David Block oor die merkwaardige en rare verskynsel– die Aurora’s, wat op die 10de en 11de Mei gesien is van Gansbaai tot by Etosha.

Prof Block verduidelik vir ons die wetenskap agter die ligte skouspel. Buiten wetenskaplike geselsies, deel Prof Block sy aansteeklike passie vir alles wat magies is in die lewe.

Ons bring ook ’n ode aan ons geliefde moeders. En… Baby Reindeer… want ons kan nie help nie! Dankie vir al die kommentaar en besoek Prof Block se webtuiste. Prof David Block · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android