Klippies Coca-Cola en Kakpapapier
Nov 27, 2023•38 min0
Episode description
Israel en Palestina betogings steeds besig. Hou hulle aan die lewe net sodat hulle kan stem! Die ANC speel vuil en die SA burgers is die skaak stukke. Die top verkopers van Black Friday is Klippies Coca-Cola en kakpapapier. Koop nou jou kar die bank sal hom eers Maart 2024 kom haal. Bok held val uit die kas vol en tik geheime. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
