Hoekom is mans so?
Aug 08, 2023•30 min0
Episode description
Die Kaap word steeds geteister deur die verlammende Taxi strike maar meer ontstellend is hoe die strike mense en veral kinders benadeel. Is mans en manlikheid dalk die groot probleem wat ons het in ons land?
Mej. Suid-Afrika kry ‘n nuwe kroon en ‘n vrou van 35 melk elke dag 6 liter borsmelk en skenk dit waar nodig. Jy kan iets van Freddie Mercury koop binnekort op ‘n veiling en met die geld wat jy spaar as jy eerder by ‘n spaza winkel gaan koop kan jy dalk meer as net een item koop op die veiling. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android