Elke sport het sy besering en Bier
Jul 25, 2023•37 min0
Episode description
Die span KLETS vandag oor verskillende sportsoorte en watter bier die beste daarby pas. Fikile sê die ANC weet nie hoe om opposisieparty nie, maar hul weet nie eens hoe om 'n party te wees wat die. Matthys wil 'n ou Porché koop en Colene sal eerder haar geld spandeer om die gesigte van Paul Mashatile se bloulig-brigade op billboards te sien Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
