Donker die Donner in - podcast episode cover

Donker die Donner in

Feb 07, 20241 hr 15 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Die span is terug na 'n week van donkerte in Pretoria. Matthys se frustrasie oor die gebrek aan krag is duidelik, en dis "DA" waar die kak begin. Mense op die pad laat Colene wonder of ons nog menslik is en waarheen die mensdom op pad is.

Die Kintsugi Queen, Yoke van Dam, gesels met ons oor leierskap, die invloed van "work from home" op besighede en spanne, asook hoe om die verskillende generasies in 'n span beter te verstaan en te bestuur.

Hou jou asem op! Môre is SONA, en Colene bespiegel oor wat President "Squirrel" Ramaphosa hierdie keer sal aankondig.

Indien jy met Yoke wil kontak maak om jou span vir 2024 'n hupstoot te gee, kontak haar gerus by - https://linktr.ee/y_connect Yoke van Dam · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android