Dis ‘n Trosfok!
Jul 12, 2023•24 min0
Episode description
Loadshedding is terug maar gelukkig gee die USA vir ons $ 1,3 miljoen om navorsing te doen. JJ Tabane maak baie aanmerkings en opmerking maar soms moet ‘n mens die balk eers uit jou eie oog uithaal. Redi Tlhabi is in die moeilikheid op Twitter na haar plasing “I also have black friends”, is jy sarkasties of het jy regtig swart vriende? Die woord van die dag is “trosfok”! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
