Die pyp, fase 16, Madiba en Brokeback Mountain
Jul 20, 2023•32 min0
Episode description
JHB loop weer deur en die keer met 'n pyp maar ons dit Madiba sou gesê het die is n "wide". Putin kom nie meer SA toe vir die BRICS Summit nie en doen die glo as 'n guns vir sy vriend. Die ruik so 'n bietjie soos Brokeback Mountain. Waarvan die tronke vol is, is die kerke leeg en kan WormGTP dalk ons van fase 16 red? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
