Die Melktert - podcast episode cover

Die Melktert

Feb 28, 202446 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Vandag op KLETS vier ons Nasionale Melktert Dag!

Die koningin van die Melktert, Lucinda Rosa Neethling van Die Melktert Kommissie Band, gesels oor die terte, haar musiek, kuns en liedjies. Ons ontmoet ook Liriek, die dogtertjie van Lucinda en Bouwer. Verder deel Matthys se ma haar maklike mikrogolf melktert resep met ons.

Volgende week is Colene in die noorde en hoor ons meer van haar soektog na die noordelike ligte. So tot dan bak 'n melktert en leef stadiger! Die Melktert Kommissie · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android