Die "Mandemie" van by die huis werk. - podcast episode cover

Die "Mandemie" van by die huis werk.

Jul 11, 202332 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Na die COVID-19 pandemie het min al werklik teruggekeer na normaal. Veral in meeste werkende mense se lewe wat steeds van die huis af werk. Daar word beweer dat produktiwiteit onder die “work from home” beginsel afskaal so langer die tyd verloop. Meeste mense voel ook geïsoleerd en sukkel om daaglikse take te verrig. Ons gesels met Cerita Nagy van Confident Women in Business rakede die “Get it Done” projek wat hul vir hul lede uitgerol het om aanlyn saam te werk en so mekaar verantwoordelik hou van die take wat hul moet verrig. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android