Die Lig is Noord
Mar 13, 2024•55 min0
Episode description
In hierdie KLETS episode neem Colene ons saam op 'n avontuur na die noorde om die Nothernlights te ervaar. Colene deel haar opwinding en verwondering oor die skouspel wat die Noorderligte is, terwyl jy dit wel eintlik net kan sien deur jou selfoon se lens.
Colene “preek” en deel haar gedagtes oor hoe beskawing se wyn duurder is en kollektiewe verantwoordelikheid ons ondergang is. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Colene “preek” en deel haar gedagtes oor hoe beskawing se wyn duurder is en kollektiewe verantwoordelikheid ons ondergang is. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android