Die Krag van Gemeenskap - podcast episode cover

Die Krag van Gemeenskap

Mar 20, 20241 hr 26 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Colene is terug uit die Noorde en die Afrika hitte ontmoedig haar. Die span gesels met Prof Johan Oberholster van Die MootProjek in Pretoria. Johan vertel waar die inspirerende projek begin het wat die krag van 'n gemeenskappe wat saam werk illustreer. Hy deel raad en struikelblokke wat vermy moet word om soortgelyke projekte in jou buurt of dorp te vestig.

Suid-Afrikaners is baie lojaal aan hul kaarte en punte en die Olimpiese Spele se atleetdorp gaan seker maak daar is genoeg kondome. Die MootProjek · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android