Die hele fkn land is in sy moer!
Nov 30, 2023•46 min0
Episode description
No nut November is ‘n pot kak, moenie jouself inhibeer nie! In die woorde van Elon Musk, ”go fuck yourself”. Dit is daai tyd van die jaar, prestasiebeoordeling vir almal maar nie vir Cyril se span nie.
Die week se nuus kan jou tot trane dryf maar ons “maak-‘n-plan” gees bring ‘n lied tot elke hart. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
Die week se nuus kan jou tot trane dryf maar ons “maak-‘n-plan” gees bring ‘n lied tot elke hart. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android