Dié grande madame Langebaan! - podcast episode cover

Dié grande madame Langebaan!

Aug 04, 202354 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Dis Vrydag en die span KLETS met Isabella Niehaus. Sy skryf twee kookboeke wat beide 'n Gourmand World Cookbook toekenning ontvang het. Die eerste boek “Duinhuis” vir Best entertainment boek en meer onlangs “Daar’s ‘n vegan op my verandah” saam haar skryf vennoot Louis Janse van Vuuren, of eerder soos Bella na hom verwys haar tweeling siel, vir die beste vegan kookboek in die wêreld!

Ons gesels ook kos, mooi goed, mense en menswees. Isabella deel ook met ons ‘n resep uit haar nuutste boek en is so gaaf om twee boeke weg te gee. Like die podcast, deel die podcast en like die Afrikaans.Radio bladsy om in aanmerking te kom! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android