Die "Friendly Satanis" en Franse Baguettes - podcast episode cover

Die "Friendly Satanis" en Franse Baguettes

Aug 07, 20241 hr 17 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

In hierdie episode het ons ’n fassinerende gesprek met Tristán Kapp, of beter bekend as die Friendly Satanists, wat die lig werp op wat jy dalk nog altyd vermoed het oor die onderwêreld. Tristán deel sy perspektief op geloof, spesifiek satanisme en christenskap, en ons verken ook ander ideologieë en die invloed van politiek in die geloofswêreld.

Verder bespreek ons die opspraakwekkende voorval waar ’n tent profeet ’n laerskool bestorm met ’n machete – ’n gebeurtenis wat beslis kerkleiers en hul gedrag weer onder die vergrootglas bring .

En, moenie dat jou penis jou drome verwoes nie – strap that thing in! Ons kyk na die Franse Olimpiese span wat meer aandag trek vir die baguettes in hul broeke as hul Olimpiese medaljes of die tekort daaraan. En is Gayton eintlik Mama Joy in drag? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android