Die Ekonomie van Graan. - podcast episode cover

Die Ekonomie van Graan.

Aug 01, 202331 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Die span KLETS saam met Heleen Viljoen, 'n ekonoom verbonde aan GraanSA oor die moontlike styging van graan pryse in Suid-Afrika. Helene verduidelik wat al die moontlike redes vir 'n styging kan wees asook waar Suid-Afrika tans staan met die produksie van graan produkte. Verder vertel Helen van Nampo en hoe belangrik boere vir ons is in die Suide van Afrika. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android