Daars 'n nuwe "Rona". Tel jou foon op Discovery! - podcast episode cover

Daars 'n nuwe "Rona". Tel jou foon op Discovery!

Aug 15, 202332 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Die span KLETS van dag oor Call Centers, Medical Aid en die kostes van 'n Big Mac.

Daar is 'n nuwe koronavirusvariant in SA aangemeld en soos die storie loop is dit meer aansteeklik en baie meer gevaarlik vir mense bo die ouderdom van 65. Maar as jy die entstof gehad het is jy glo ok.

Die 'Armste' werker by City of Tshwane verdien R 12 000.00 wat baie hoër is as die gemiddelde R 7 400.00 salaris in Gauteng. Volgens die Big Mac-indeks moet die Rand eintlik R8,94 teenoor dollar wees en Discovery werk glo nie op naweke nie. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android