Brain Freeze Vrydag
Jul 21, 2023•35 min0
Episode description
Dis koud en die span sukkel met woorde. Candice van die Wynlande ontstel vir Matthys en Tanya gaan doen shopping in haar slaapklere. Die JOL is aan die naweek in Pretoria en iets om na uit te sien in Augustus in die Kaap. Die eerste "Wat Nou?" oor bemarking en branding skop af met The Radius Solutions. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
