Bonus holes en Wimbeldon. - podcast episode cover

Bonus holes en Wimbeldon.

Jul 17, 202331 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Dis Maandag die 17de Julie 2023 vir as jy dit nog nie geweet het nie. Soos gewoonlik “be-klets” die span die nuus van die naweek en verlede week. Carlos is die nuwe prins van die Wimbeldon gras veld. Wat sal Kate en William sê as een van hul kinders dalk transgender uitdraai? Mag transgender mense deelneem aan geleenthede waar jul wel ‘n genetiese voordeel het? As jy ‘n vrou is baie geluk jy het nou ‘n “bonus hole”! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android