Boerboel Broekies en Toiletpapier Waarhede - podcast episode cover

Boerboel Broekies en Toiletpapier Waarhede

Aug 28, 20241 hr 2 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

In hierdie episode het ons heelwat om oor te KLETS! John Steenhuisen stel vir Roman Cabanac aan as sy Chief of Staff by die Departement van Landbou, en ons wonder saam hoe hy in ’n Boerboel broekie gaan lyk. 26ste Augustus was Toiletpapierdag en ons kom uiteindelik by die finale antwoord oor hoe jy die toiletpapierrol reg opsit. Colene deel ook haar baie spesifieke ritueel vir publieke badkamers — jy wil dit nie misloop nie!

Ons bespreek van die onlangse nuusgebeure in Suid-Afrika, en neem ook ’n kykie na die campaign busse van Kamala Harris en Donald Trump in die VSA.

Ten slotte, kondig ons die wenner aan van die Memoirse van jou moeder boek deur Anné Pretorius. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android