67 vloekwoorde saam Casper de Vries
Jul 18, 2023•33 min0
Episode description
Dis Madiba dag en die span gaan 67 vloekwoorde in die tuin plant vandag saam met die hulp van Casper de Vries. Ons gesels oor Afrikaans, loadshedding en Casper vertel van sy stilte die afgelope paar jaar as ook sy show by Cafe Barcelona op 21 Julie 2023. Elke keer wat jy luister en die episode share gee jy die plantjies in ons tuin water! Cafe Barcelona · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
